News & events

News

15 May 2013

‘Net les in eie taal kan kinders red’

Human Sciences Research Council (HSRC)

Suksesvolle ontwikkeling in lees en skryf kan net bereik word as ‘n kind ses of meer jaar se onderrig in sy moedertaal kry.

Die uitbreiding van moedertaalonderrig in Suid-Afrikaanse skole is deel van ‘n georkestreerde nasionale plan wat navorsers van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) voorstel om die haglike geletterdheidsvlak in skole te verbeter.

Source: Beeld

Human Sciences Research Council (HSRC)

Related Articles