Meer as ‘n dekade nadat die regering met sy omstrede kurrikulumhervorming in skole begin het, het die onderwysdepartement gister verskeie aanbevelings van ‘n taakspan aanvaar wat neerkom “op ‘n terugkeer na hoe baie dinge vroeër gedoen is”.
Reference: related document
Reference: related web-link