News & events

News

27 November 2014

MRK bevraagteken uitstaande grondeise

Landbou.com

Die SA Menseregtekommissie (MRK) is bekommerd dat die getal uitstaande grondeise (8 733 tydens ‘n ondersoek) nie reg getel is nie. Volgens die MRK is dit omdat die stelsel wat gebruik is om die eise te tel, verskeie kere verander het.

Teen 31 Maart vanjaar was 8 471 bestaande eise nog nie afgehandel nie, maar die meeste daarvan was reeds in die ondersoekfase.

Read the article online

Landbou.com

Related Articles