Ondersteun meer projekte om vroue te bemagtig wat die landbou wil betree.
Dít is Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, se beroep op Gugile Nkwinti, nasionale minister van grondhervorming en landelike ontwikkeling.
Source: www.dieburger.com