News & events

News

11 August 2013

Ons raak al hoe ronder

Human Sciences Research Council (HSRC)

Suid-Afrikaners bly te vet.

Die vlak van oorgewig mense het van 27% in 2003 tot 40,1% verlede jaar gegroei, toon die eerste nasionale gesondheids-en-voedingswaarde-ondersoek (Sanhanes-1) na die stand van Suid-Afrikaners se gesondheid.

Die verslag van die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) wat Dinsdag bekend gemaak is, toon ons lekker leefstyl het ons uiters vatbaar gemaak vir toestande soos diabetes, beroerte, hartaanvalle en sekere soorte kanker. Dit is gegrond op fisieke ondersoeke van net meer as 12 000 mense, almal 15 jaar en ouer.

Lees artikel

Source: www.rapport.co.za

Human Sciences Research Council (HSRC)