News & events

News

06 August 2013

Goedkoop kos kom gesondheid duur te staan

Human Sciences Research Council (HSRC)

Suid-Afrikaners kyk mooi na die prys van die kos wat hulle koop – maar smaak is die tweede belangrikste oorweging.

Albei dié faktore beteken dat te veel mense kos met ’n hoë vet- en suikerinhoud aanskaf.

Navorsing wat Dinsdag deur die die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) uitgereik is, wys dat prys die hooffaktor is wat Suid-Afrikaners in ag neem tydens inkopies vir kos. 

Lees artikel

Source: www.beeld.com

Human Sciences Research Council (HSRC)