News & events

News

17 June 2013

‘Vrot onderrig vermors miljarde’

Human Sciences Research Council (HSRC)

Suid-Afrika se swak onderwysstelsel is ’n ongelooflike vermorsing van miljarde rande wat uiteindelik ook gesien word in die universiteit-sektor, waar die gemiddelde voorgraadse gradueringskoers in 2011 net 15% was.

Die ekonoom Dawie Roodt sê die uiters lae getalle voorgraadse studente wat binne die verwagte tyd ’n drie- of vierjaargraad verwerf, bevestig die chaos wat op skoolvlak heers.

“Die staat bestee omtrent 20% van sy hele begroting aan onderwys en die uitkoms is swak, selfs van die swakste ter wêreld.”

Read full article

Source: Beeld

Human Sciences Research Council (HSRC)
Equitable Education and Economies (EEE)

Related Articles