News & events

News

16 June 2013

SA se swak onderwys ‘ ‘n chaos’

Human Sciences Research Council (HSRC)

Suid-Afrika se swak onderwysstelsel is ’n ongelooflike vermorsing van miljarde rande wat uiteindelik ook gesien word in die universiteitsektor waar die gemiddelde voorgraadse gradueringskoers in 2011 net 15% was.

Die ekonoom Dawie Roodt sê die uiters lae getalle voorgraadse studente wat binne die verwagte tyd ’n drie- of vierjaargraad behaal, bevestig die chaos wat op skoolvlak aan die gang is.

“Die staat bestee omtrent 20% van sy hele begroting aan onderwys en die uitkomste is swak of selfs van die swakste ter wêreld.”

Read full article

Source: Die Burger

Human Sciences Research Council (HSRC)

Related Articles